Categories: , , ,

Grootword Sonder ‘n Pa

Charley gee ons praktiese stappe oor hoe ons die vaderloosheid epidemie kan aanspreek. Hy gebruik sy persoonlike lewenservarings om te inspirer, te bemagtig en die lesers toe te rus. Selfs al is jy ‘n betrokke pa, moet grootword in ‘n kultuur van afwesige vaders en vaderlose kinders. Hulle sal daardeuer geaffekteer word.

R120.00

Share this

Facebook
WhatsApp
LinkedIn
Twitter
Pinterest
Email

Find

Categories

Description

Charley gee ons praktiese stappe oor hoe ons die vaderloosheid epidemie kan aanspreek. Hy gebruik sy persoonlike lewenservarings om te inspirer, te bemagtig en die lesers toe te rus. Selfs al is jy ‘n betrokke pa, moet grootword in ‘n kultuur van afwesige vaders en vaderlose kinders. Hulle sal daardeuer geaffekteer word.

Dr David Molapo, Voorsitter van die Suid-Afrikanse Nasionale Sentrum vir Vaderskap

Charley se passie is duidelik in elke word. Dis moeilik om nie geraak te word deur sy aansteeklike optimisme vir dit wat moontlik is wanneer ons die lewe kies en op God vertrou nie. Gedurende ‘n tyd waarin vaderloosheid en geslagsgebaseerde geweld die hele struktuur van die Suid-Afrikaanse samelewing bedreig, het ons meer manne soos Charley nodig. Manne wat met vrymoedigheid die waarheid verkondig oor wat manlikheid is en demonstreer hoe ons die siklus van kan verbreek om sodoende ‘n strek nasi te bou

Craig Wilkinson, Skrywer van DAD

Scroll to Top